Reis

Supertubes Guest House, Jeffreysbaai

Supertubes Guest House
Supertubes Guest House

Supertubes Guest House is geleë in die baie bekende branderbreuk, Supertubes, in die kusdorpie Jeffreysbaai. Gaste kan kies tussen viersterslaapkamers of selfsorgwoonstelle.

Alle akkommodasie is goed toegerus en het die ongelooflikste uitsigte.

Kontak: 042 293 2957; bookings@supertubesjbay.co.za; www.supertubesguesthouse.co.za

Supertubes Guest House
Supertubes Guest House

SPELETJIES VANDAG

Spesiaal vir intekenare!CTA

Elke dag ’n nuwe blokraai, sudoku en woordblom asook ’n weeklikse vasvra élke Vrydag. 

SPEEL SAAM