Reis

The Blyde Canyon, A Forever Resort

The Blyde Canyon
The Blyde Canyon

Die oord het 30 karavaan- en kampstaanplekke met krag, elkmet sy eie braai-area en word gediens deur twee moderne ablusiegeriewe en 'ngemeenskaplike wassery.

Op die oord kan gaste die volgende geniet:kinderspeelpark, swembad, staproetes, 'n onlangs gerestoureerde restaurant,kroeg, tennis, vlugbal, minigholf en perderitte. Gaste kan ook bekende plekkebesoek soos Pelgrimsrus, Bourke's Luck-kolkgate, God's Window en die Kruger- nasionale park.

Eiendomontvangs: 086 122 6966

Akkommodasiebesprekings: blyde@foreversa.co.za; www.foreverblydecanyon.co.za

The Blyde Canyon
The Blyde Canyon

SPELETJIES VANDAG

Spesiaal vir intekenare!CTA

Elke dag ’n nuwe blokraai, sudoku en woordblom asook ’n weeklikse vasvra élke Vrydag. 

SPEEL SAAM