The Falling Feather Inn is 'n stylvolle en gerieflike huis wat jou rustigeverblyf waarborg in die bomarkse woongebied Val-de-Grace, Pretoria-Oos. Dit isin 'n stil area langs die WNNR en naby die botaniese tuine.
Die ligging isideaal vir sake en vir vakansieverblyf. By The Falling Feather Inn bied ons jou'n hartlike verwelkoming waar jy tuis sal voel.
Kontak: 072 223 6511; info@thefallingfeatherinn.co.za; http://www.thefallingfeatherinn.co.za/www.thefallingfeatherinn.co.za














