Onsvoorsien 'n koningingrootte bed met linne en handdoeke vir die ensuite-badkamer met 'n stort. Die kombuis is ten volle toegerus en daar is WiFIen DStv.
Die verblyf is baie naby aan die strand, gholfbaan en winkels in diemiddedorp. Ons is 90 minute se ry vanaf PE en Oos-Londen se lughawens.
Kontak: 083 275 6101; saluppnow@gmail.com














