Reis

The Vineyard: Verken die Moederstad

The Vineyard
The Vineyard

Ons kamers, suites enwoonstelle het uitsigte oor die berg,tuin of binnehof.

Gaste kan bespreek vir spabehandelings, in die buite- ofbinneswembaddens swem, in ons gimnasium oefen of in een van die vyf eetplekkeby die hotel uiteet.

Die hotel en konferensiegeriewe is "groen" deur dietoepassing van omgewingsvriendelike, volhoubare hulpbronbesparingsgebruike.

Kontak: 021 657 4500; hotel@vineyard.co.za; www.vineyard.co.za

The Vineyard
The Vineyard (Lionel Henshaw Photography)

SPELETJIES VANDAG

Spesiaal vir intekenare!CTA

Elke dag ’n nuwe blokraai, sudoku en woordblom asook ’n weeklikse vasvra élke Vrydag. 

SPEEL SAAM