Die kronkelende Bergrivier is 'n weerspieëling van die rustigheid van hierdie vissersdorpie. Van hier kan jy die Weskus verken. Ja jy weet jy's in Velddrif wanneer jy die volgende sien - Carinusbrug, bokkoms, flaminke, vissermanne en pragtige, ongerepte strande!
Kontak: velddriftoerisme@telkomsa.net;www.velddriftourism.co.za/velddrif-where-your-soul-unwinds/














