Een van Weg se lesers, Francie Francisca Lubbe, het dié ongelooflike video in 2016 by Khiding-pan in Mabuasehube geneem!
*Ons het die video die eerste keer op 24 Mei 2016 op ons webwerf geplaas
Stuur vir ons jou video's
Stuur vir ons jou interessante, snaakse en buitengewone video's en foto's na digitaal@weg.co.za!













