Dit is 'n ontspannende vaart van 50 minute watjou blootstel aan die prag van ons vallei. Gaste kan piekniekstyl kos in onsselfhelp-deli geniet saam met die bekroonde Viljoensdriftwyne. Ons het ook 'nrestaurant wat heerlike disse bedien.
Gaan na ons webtuiste vir meer inligtingen ook om 'n bootvaart te bespreek.
Kontak: 023 615 1017;rivercruises@viljoensdrift.co.za; www.viljoensdrift.co.za













