Reis

Vind rustigheid by The Vine Klawer

The Vine Klawer
The Vine Klawer

Diegastehuis is geleë in 'n stil en rustige omgewing af van die hoofpad. Ons spogmet drie ten volle gemeubileerde dubbelkamers en 'n tweevertrek-gesinskamertoegerus met lugreëling, TV, WiFi en 'n eerlikheidskroeg. Beddens het net diebeste gehalte linne.

Ons bedien 'n volledige ontbyt, voorsien kospakkies virmiddagete en braaigeriewe op versoek.

Ons is die poort na die Weskus,Namakwaland en Noord-Kaap se blomme, die Olifantsrivier en die Richtersveld.

Kontak: 079 799 0707;bookings@theklawervine.co.za;www.thevineklawer.co.za;

Instagram:the_vine_klawer

The Vine Klawer
The Vine Klawer

SPELETJIES VANDAG

Spesiaal vir intekenare!CTA

Elke dag ’n nuwe blokraai, sudoku en woordblom asook ’n weeklikse vasvra élke Vrydag. 

SPEEL SAAM