Ons HanepootHuisies-gastehuis bestaan uit 12 privaat eenhede wat 24+ gaste kan akkommodeer.Ons bied ook 'n wynproe aan van ons eie boetiek-styl wyne as ook wyne van dievallei.
Ons restaurant is beskikbaar op bespreking vir klein of groot funksiesof konferensies.
Pragtige stap en bergfiets roetes is beskikbaar op en om dieplaas.
Kontak: 023 626 4139; bookings@wederom.co.za; info@wederom.co.za; www.wederom.co.za














