Klik op die titels om die volle stories te lees.
10. Die snaaksste dierefoto's: 2017 se finaliste!

Hulle lê agteroor soos hulle lag, ry motorfietse en gaan 'n bietjie kerk toe - hier's die finaliste van die jaar se Natuurlewefoto-toekennings vir Snaakse Dieregedrag.
9. TOE & NOU: Meiringspoort, 159 jaar later

Hierdie pas in die Swartberg staan bekend vir sy vloede, driwwe, unieke landskap en legendes. Meiringspoort is nog een van Thomas Bain se meesterwerke.
Kan jy die gevlekte ooruil op dié foto sien?

7. Toe tref ons vliegtuig 'n aasvoël...
"Daar was 'n harde slag gevolg deur 'n vreemde reuk in die kajuit. Toe die alarms begin blêr en die bemanning senuagtig ronddraf, het ons geweet daar is groot fout."
6. 'n Tang, 'n held en 'n dankbare gemsbok!

Dié storie sal jou hart vermurwe! Johan Jansen het in die suide van Namibië 'n gemsbok teëgekom wat in 'n draad vassit.

Moenie dat verkeerde inligting oor sleeprybewyse jou verwar nie. Die antwoord is eenvoudig en staan swart op wit op jou rybewyskaart én in die Padverkeerswet.
4. Video: Kaapstad se stormweer
Die langverwagte storm het Kaapstad op 7 Junie 2017 getref. 'n Paar dapper mense het die wind en weer by Drieankerbaai getrotseer om te kyk.

Alweer jou flits by die huis vergeet? Sit jy droëbek in die Tankwa-Karoo? Hier's hulp vir jou volgende kampnaweek!
2. Hier's ons 20 gunsteling-kamplekke in Namibië

Namibië is ons gunsteling-buurland én ons gunsteling-kampland.
En…hier's die topstorie!
1. VIDEO: Buffel storm motorfietsryers in die Baviaanskloof
Dié video wys hoe onvoorspelbaar en aggressief buffels kan wees.
LET WEL: Ons probeer nuwe inligting bywerk, maar sommige feite van dié stories mag dalk nie meer akkuraat wees nie. Laat ons weet indien jy so iets raaksien.












