Reis

Woodlands Stop Over & Lodge, Botswana

Woodlands Stop Over & Lodge
Woodlands Stop Over & Lodge

Daar is 'n luukse selfsorgkothuis,agt pragtige en suite-kamers vir selfsorg, ses oulike chalets en een dekkamer(slegs koffie/tee). Gaste mag die swembad by die kampeerterrein gebruik.

Onskampeerterrein is skoon met netjiese ablusies. Heerlike voorafbereide maaltye,braaipakke, ys en drankies, asook basiese benodigdhede. WiFi en gratisparkering.

Kontak: +267733 25912; info@woodlandsbotswana.com;

www.woodlandsbotswana.com

Woodlands Stop Over & Lodge
Woodlands Stop Over & Lodge

SPELETJIES VANDAG

Spesiaal vir intekenare!CTA

Elke dag ’n nuwe blokraai, sudoku en woordblom asook ’n weeklikse vasvra élke Vrydag. 

SPEEL SAAM