Styl

Angelique Gerber verander wéér haar hare!

Angelique Gerber het ons almal verras toe sy in Mei-maand haar lang blonde hare knip en bruin kleur. Nou het sy wéér ’n drastiese verandering gemaak. Sóhet sy in Mei haar nuwe haarstyl met haar Instagram-volgelinge gedeel:

Vanoggend het sy wéér ’n drastiese verandering gemaak en haar nuwe ellelange hare op Instagram gedeel:

Met haar nuwe voorkoms lyk sy byna soos ’n jong Cher:

Of jong Angelina Jolie:

Of een van die Kardashian-susters, wat dié haarstyl weer gewild gemaak het:

Rina Coetzee het op Facebook opgelet dat sy ook soos Demi Moore lyk:

Hier's Angelique se haarveranderings oor die jare:

Ons het in 2010 vir Angelique leer ken as die rooikop Clara in

7de Laan. Só het sy destyds op SARIE se voorblad gestraal:

SARIE se Julie 2010-uitgawe

Angelique het in 2014 haar hare blond gekleur. Sy het dit gedoen vir ’n rol in ’n fliek, maar sy het ook destyds aan SARIE.com gesê dis ’n “nuwe begin” na ’n moeilike jaar.

Ons dink Angelique kan enige haarkleur dra en steeds pragtig lyk! Wat dink jy?

Lees nou

Dié Hollywood-paartjies is al vir jare saam

Nuwe haarkleur-trend: Karamel-hare!

SPELETJIES VANDAG

Spesiaal vir intekenare!CTA

Elke dag ’n nuwe blokraai, sudoku en woordblom asook ’n weeklikse vasvra élke Vrydag. 

SPEEL SAAM