Styl

Behati Prinsloo se swangerskap-styl

FOTO Instagram
FOTO Instagram

So 'n ruk terug het die Namibiese supermodel Behati Prinsloo laat weet sy is swanger met haar tweede baba. Sy en haar sanger-man, Adam Levine, het reeds 'n eenjarige dogtertjie, Dusty Rose. En die nuweling? Dis ook 'n dogtertjie!

Die Victoria's Secret-"engel" is nou sewe maande swanger. Kyk net hoe spog sy met haar bababoep en voller kurwes!

Die SARIE-modespan is gaande oor Behati se swangerskapstyl, veral met haar onlangse verskyning op die rooi tapyt.

Koop nóú vir jou 'n Behati-geïnspireerde uitrusting.

Hoed: Zara (R379), Rok: Mango, Espadrilles: H&M

Magdel Muller

SPELETJIES VANDAG

Spesiaal vir intekenare!CTA

Elke dag ’n nuwe blokraai, sudoku en woordblom asook ’n weeklikse vasvra élke Vrydag. 

SPEEL SAAM