Die Amerikaanse musiekfees Coachella het die naweek in Kalifornië afgeskop. Die fees, wat 'n week lank duur, lok talle bekendes. Gister was Beyoncé op die verhoog met 'n twee uur lange vertoning wat 'n Destiny's Child-reünie ingesluit het.
Die fees is een van dié geleenthede op die kalender waartydens bekendes 'n bietjie hul partytjieskoene aantrek.
Wat dink jy van dié Coachella-uitrustings?













