Styl

Chanel te kies en te keur

Hoewel Chanel se grimering reeds by uitsoektakke van Edgars beskikbaar is, open 'n nuwe, groter boetiek (55 vierkante meter) in Augustus by Edgars in die Clearwater Mallin Roodepoort.

Daar is reeds 'n Chanel-boetiek by Edgars in die V&A Waterfront in Kaapstad.

Die nuwe boetiek sal ook die eksklusiewe Chanel-parfuumreeks, Les Exclusifs, verkoop.

Liesl du Toit

SPELETJIES VANDAG

Spesiaal vir intekenare!CTA

Elke dag ’n nuwe blokraai, sudoku en woordblom asook ’n weeklikse vasvra élke Vrydag. 

SPEEL SAAM