Dis rooitapyt-seisoen en talle bekendes het gisteraand die Critics' Choice-toekennings bygewoon. Daar was soos altyd 'n paar treffers op die rooi tapyt.
Die Kanadese aanbieder Keltie Knight het in die kettingwinkel H&M se Giambattista Valli x H&M-rok verskyn.
Die Oscar-wenner Charlize Theron, pas weer benoem vir haar spel in die rolprent Bombshell, het die koppe laat draai. Sy het beeldskoon gelyk!
Hier is die SARIE-modespan se gunsteling-uitrustings:
Zendaya
Mandy Moore
Florence Pugh
Lucy Hale
Anne Hathaway
Nicole Kidman
Margaret Qualley
Watter een is jou gunsteling?













