Styl

Dié rok van Kate Middleton wil almal hê

NEW DELHI, INDIA - APRIL 11: Prince William, Duke of Cambridge and Catherine, Duchess of Cambridge on a tour of the Gandhi Smriti museum at Old Birla House on April 11, 2016 in New Delhi, India. (Photo by UK Press Pool/Getty Images) (UK Press Pool)

Dit staan bekend as die Kate-effek. Wanneer Kate Middleton iets dra of iets vir haar kinders koop, verkoop dié items binne minute uit.

En dis presies so met een van die rokke wat sy tydens die amptelike toer na Indië gedra het.

Mense was gaande oor die mooi patroonrok waarin sy krieket gespeel het. So baie wou dié rok in die hande kry dat die ontwerper daarvan, Anita Dongre, se webtuiste nie al die verkeer kon hanteer nie.

Embed from Getty Images

Die Indiese ontwerper het aan die The Wall Street Journalgesê sy was nie eens seker of en wanneer die hertogin haar rok sal dra nie en dat sy net "’n klein handelsnaam in Indië is".

https://shop.anitadongre.com/

Een ding is seker: Anita en haar klerereeks is nou wêreldbekend. Sy het bestellings vir dié rok die van wêreld oor gekry.

Kry ’n soortgelyke rok hier:

Bronne: KISS1065 en The Wall Street Journal

Lees nou

Kate Middleton se Marilyn Monroe-oomblik

Kate Middleton, die redakteur

34 kere wat Kate Middleton se styl gewen het – op haar 34ste verjaarsdag

Die Kate-effek …

SPELETJIES VANDAG

Spesiaal vir intekenare!CTA

Elke dag ’n nuwe blokraai, sudoku en woordblom asook ’n weeklikse vasvra élke Vrydag. 

SPEEL SAAM