Was daar Disney-karakters op die loopplank by die New York Modeweek vir Herfs/Winter 2017? As die modespan so na van die uitrustings (én haarstyle!) kyk, lyk dit beslis so.
Herken jy ook die karakters?
Anna van Frozen in Elizabeth Kennedy se reeks vir die seisoen
Én in Alice + Olivia ...
Cruella de Vil in Oscar de la Renta
Aspoestertjie in Marchesa
En Frozen se Elsa ook in Marchesa
Pocahontas in Gabriela Hearst
Mulan in Jill Stuart
Doringrosie, oftewel Aurora, in Marchesa

https://cdn.24.co.za/files/Cms/General/d/6190/073b9562439644e493eff760558508be.jpg
Jasmine in Delpozo
Tinker Bell in Marchesa
Maleficent in Christian Siriano













