Styl

Drá nou jou mening

T-hemde, hemde en tops word deesdae nie meer net as mode-items gedra nie, maar ook as "boodskappers". Kyk net die boodskap op Victoria Beckham se T-hemp – dit het omtrent die koppe laat draai.

T-hemde met slagspreuke is deesdae volop. Dit wil amper lyk of mense begin wegskram daarvan om hul mening hardop uit te spreek. Wat kan die rede wees?

Dis op die loopplanke te sien ...

Embed from Getty ImagesEmbed from Getty ImagesEmbed from Getty ImagesEmbed from Getty ImagesOp bekendes se Instagram:

Én op straat:

Embed from Getty ImagesEmbed from Getty ImagesEmbed from Getty ImagesEmbed from Getty Images

Ons gunsteling-items kom beslis van Mango. Kyk net:

http://www.sarie.com/wp-content/uploads/R649-Mango.jpg R649 Mango

Hemp, Mango

http://www.sarie.com/wp-content/uploads/R699-Mango1.jpg R699 Mango

Hemp, Mango

http://www.sarie.com/wp-content/uploads/R399-Mango.jpg R399 Mango

T-Hemp, Mango

http://www.sarie.com/wp-content/uploads/R399-Mango-1.jpg R399 Mango

T-Hemp, Mango

http://www.sarie.com/wp-content/uploads/R249-Mango1.jpg R249 Mango

T-Hemp, Mango

http://www.sarie.com/wp-content/uploads/R299-Mango.jpg R299 Mango

T-Hemp, Mango

Magdel Muller

SPELETJIES VANDAG

Spesiaal vir intekenare!CTA

Elke dag ’n nuwe blokraai, sudoku en woordblom asook ’n weeklikse vasvra élke Vrydag. 

SPEEL SAAM