Skop die somer af met ’n ontspanne voorkoms en ’n tikkie rock-sjiek vir naweekgemak.
’n Leerbaadjie is die perfekte item vir elke dag se dra terwyl die weer nog nie te warm is nie.


https://cdn.24.co.za/files/Cms/General/d/6186/82462bdb81a14938b0e91c3da28727ce.jpg Suéde baadjie (vanaf R2 500), River Island.

Afspraak met vriendinne
Van ’n inkopietog tot ’n middagete, kry die voorkoms in ’n romantiese blomrok met vintage-inspirasie.

https://cdn.24.co.za/files/Cms/General/d/6186/109c78343ac54af18fd510d7f707e594.jpg Rok (vanaf R1079), River Island. Taankleur leer-en-hout-blokhakke (R1 299,95), Dune London. Blom-oorbelle (vanaf R139), River Island. Geel-en-taankleur kunsleer-handsak (R1 099,95), Dune London. Sonbril (vanaf R299), River Island.
Rock-konsert
Geniet ’n musieknaweek met inspirasie uit die vroeë neëntigs se grunge-styl, soos geskeurde jeans.

https://cdn.24.co.za/files/Cms/General/d/6186/effbf235b5c3452ba55673c47a219169.jpg Swart maasstof-top met borduurwerk (vanaf R629), River Island. Noupassende geskeurde jeans (vanaf R849), River Island. Swart fraiing-handsak (vanaf R409), River Island. Taankleur ooptoon-enkelstewels van leer (R1 399,95), Dune London. Groot goue horlosie (vanaf R629), River Island. Sonbril (vanaf R219), River Island.
Sonsondergang-piekniek
Geniet die luilekker lentedae met ’n piekniek of braai saam met vriende. Vervang jou naweekjeans met ’n blompatroonbroek.

https://cdn.24.co.za/files/Cms/General/d/6186/b9a6104b0fc444a88c1d7bb7695195c9.jpg Eenstuk met valle (vanaf R439), River Island. Bompatroon-wyepypbroek (vanaf R899), River Island. Swart suéde-hakskoene (R???), Dune London. Roosgoue horlosie (vanaf R779), River Island. Geel-en-taankleur kunsleerhandsak (R1 299), Dune London. Sonbril (vanaf R299), River Island.
’n Aand uit
Vir ’n romantiese afspraak kan jy nooit verkeerd gaan met ’n kantrok nie. Die spel tussen ’n harde tekstuur en ’n sagte tekstuur maak dié uitrusting interessant.

https://cdn.24.co.za/files/Cms/General/d/6186/da9acfa9b7124dce94146f633e5f9431.jpg Wit kantrok (vanaf R1 899), River Island. Beige leer-blokhakskoene (R1499,95), Dune London. Blom-oorbelle (vanaf R139), River Island. Swart kunsleer-handsak (R1 299,95), Dune London. Sonbril (vanaf R???), River Island.
Vir meer inligting:
River Island 021 555 3246, 011 621 2830, 011 685 7090 | Facebook | Twitter @RiverIsland_SA | Instagram @RiverIslandSA
Dune London 021 529 1970, 011 685 7055, 011 214 7782 | Facebook | Twitter @DuneLondonSA | Instagram @dune_london_sa













