Styl

Op soek na die regte liedjie vir jul eerste dans op jul troudag? Hier's hulp

Luister na die artikel
-00:00
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Foto: Yulia Goncharuk/pexels.com
Foto: Yulia Goncharuk/pexels.com

Jy trou binnekort. Die rok is gekies - of dalk is dit 'n broekpak, deesdae hoef bruide nie meer beperk te word tot kleur of styl nie. Jou gaste het bevestig hulle gaan die spesiale dag bywoon. Jy het jou perfekte instapliedjie gevind en die DJ het al jou gunsteling-liedjies vir die dansbaan. Maar daar is een ding waaroor jy onseker is ... die liedjie vir jul eerste dans.

Twintig liedjies vir jul eerste dans

1. Taylor Swift se "Lover"

2. Sixpence None the Richer se "Kiss Me"

3. Joshua na die reën - "Vir Altyd"

4. Captain Fantastic-weergawe van "Sweet Child O' Mine"

5. Tarryn Lamb se "Mal oor Jou"

6. The Proclaimers se "500 Miles"

7. Leah en Jo Black se "Nooit Alleen"

8. American Author se "Best Day of My Life"

9. Roux en Christi Cloete se "Alles Naby"

10. Philip Philip se "Gone, Gone, Gone"

11. Francois van Coke en Karen Zoid se "Toe Vind ek Jou"

12. Ed Sheeran se "Photograph"

13. Steve Hofmeyr en Demi Lee Moore se "Amanda"

14. Jack Johnson - "Better Together"

15. Adele se "When We Were Young"

16. Riana Nel se "Dans"

17. James Blunt se "Make me Better"

18. Edward Sharp & the Magnetic Zeros se "Home"

19. Caroline Grace se "Eindelose Liefde"

20. Bright Eyes se "First Day of My Life"

SPELETJIES VANDAG

Spesiaal vir intekenare!CTA

Elke dag ’n nuwe blokraai, sudoku en woordblom asook ’n weeklikse vasvra élke Vrydag. 

SPEEL SAAM