Styl

Fluweel op jou vingerpunte

Velvet is 'n potjie fluweel wat baie fyn gemaak is sodat jy dit oor jou naellak kan strooi vir 'n 3D-effek.

Dit is beskikbaar in verskeie prettige skakerings soos Lemon, Sunshine, Melon, Citrus, Mint, Olive en Raspberry.

* Beskikbaar teen R65 by uitsoeksalonne of by www.maskscara.co.za

Elmari de Vos

SPELETJIES VANDAG

Spesiaal vir intekenare!CTA

Elke dag ’n nuwe blokraai, sudoku en woordblom asook ’n weeklikse vasvra élke Vrydag. 

SPEEL SAAM