Styl

Hier's Mirka Federer se Wimbledon-uitrustings

Die 36-jarige Switserse tennisspeler Roger Federer het vanjaar die Wimbledon-kampioenskap die agtste keer gewen en só sy 19de Grand Slam-titel losgeslaan – die meeste titels nóg deur ’n manspeler!

Roger Federer se ondersteuners het dalk hulle oë op die tennisbal gehou, maar die SARIE-modespan het sy pragtige vrou Mirka se styl gevolg.

Mirka, op haar dag self ’n professionele tennisspeler, is sedert hulle eerste soen op die laaste dag van die Olimpiese Spele in 2000 Roger se nommereen-fan. Die paartjie spog met twee pare tweelinge (die twee oudstes is dogters, die sewejarige Myla en Charlene, terwyl die twee jongstes, die driejarige Leo en Lenny, seuns is).

Hier's haar Wimbledon-uitrustings:

5 Julie

7 Julie

8 Julie

11 Julie

(Karwai Tang)

FOTO: Karwai Tang/WireImage

12 Julie

14 Julie

Wimbledon mans-finaal

Wimbledon Gala-aand

Magdel Muller

SPELETJIES VANDAG

Spesiaal vir intekenare!CTA

Elke dag ’n nuwe blokraai, sudoku en woordblom asook ’n weeklikse vasvra élke Vrydag. 

SPEEL SAAM