In 2014 is onderhoude gevoer vir dié werk. Kandidate was geskok oor wat alles van hulle verwag sou word indien hulle die werk sou kry.
Watter werk was dit?
Kyk hier na die onderhoude!
Ja, ma's doen baie vir hul kinders en offer ook baie op om seker te maak hul gesin is gelukkig.
Bederf jou ma hierdie Moedersdag met een van dié geskenke:













