Dié splinternuwe parfuum herinner aan ’n dag in die branders met ’n mengsel van souterige note, waterlelie, magnolia en sandelhout. Volgens Jennifer komplementeer dié geure haar eerste parfuum, Lolavie, wat haar herinner hoe jy ruik as jy net op die strand aankom - vars, met die reuk van sonroom en sand gemeng.

Jennifer Aniston se nuwe parfuum, J by Jennifer Aniston
Jennifer Aniston sit gewig aan oor dié oulike rede - lees meer!
Jennifer Aniston in die advertensieveldtog vir haar eerste parfuum, Lolavie.

Jennifer Aniston in 'n advertensieveldtog vir haar eerste parfuum
Hopelik tref J by Jennifer Aniston die Suid-Afrikaanse rakke betyds vir somer!
Só het Jennifer haar nuwe haarstyl gekry
Nog oor Jennifer op SARIE.com
- Justin Theroux: Die uitdagings om aan Jennifer Aniston verloof te wees
- Jennifer Aniston se haarstilis sny nóg ’n aktrise se hare in die lob
- Hollywood-blondine Jennifer Aniston word brunet
- Jennifer Aniston sit glo gewig aan – oor dié oulike rede!
- Jennifer Aniston is vandag 45 – hier is van haar mooiste oomblikke
- Jennifer Aniston oor haar “baba-magie”: Julle sal weet!













