Jou styl-ikoon is aktrise Jennifer Aniston en jy maak - soos sy - staat op klassieke items.
Jeans wat goed pas is die sleutel tot die meeste van jou uitrustings. Net soms probeer jy iets aweregs soos geskeurde jeans.
Ander moet-hê-items in jou kas is 'n swart rok, swart baadjie en wit hemp. Die skeppendste wat jy sal raak is om rond te speel met serpe.
Vir 'n voorkoms van elegante eenvoud, koop dié:













