









Ons sê dankie aan Ratanga Junction
Jy kan 364 dae van die jaar by Ratanga partytjies en geleenthede soos spanbou reël. Skakel 021 550 8504, stuur e-pos na info@ratanga.co.za of besoek www.ratanga.co.za vir meer inligting. Ratanga Junction se pretpark is vanjaar oop op 23, 24, 25 November en dan weer 30 November tot 15 Januarie 2013.













