Volgens The Envelope het dié rok wat sy tydens die bekende rok-op-blaas toneel uit die fliekThe Seven-Year Itch sopas $4,6 miljoen ( R31 188 000) op ‘n veiling behaal. Die rok was deel van ‘n versameling rolprent kostuums van aktrise, Debbie Reynolds. Sy moes egter haar versameling laat opveil as gevolg van finansiele redes. Ander items wat ook ander hammer beland het was Elizbeth Taylor se hooftooisel in Cleopatra, Monroe se rooi blinkerrok uit Gentelmen Prefer Blonds, asook die blou “Dorethy” rok uit The Wizard of Oz.
GEWILDSTE VANDAG
RUBRIEKE VANDAG
SPELETJIES VANDAG
Spesiaal vir intekenare!
Elke dag ’n nuwe blokraai, sudoku en woordblom asook ’n weeklikse vasvra élke Vrydag.
SPEEL SAAM











