Styl

Met-gala: Die teleurstellings

Die Metropolitan Museum of Art in New York se kostuumbal, die Oscars van die modewêreld, het elke jaar ’n ander tema waarvolgens gaste aantrek. Vanjaar was dit Rei Kawakubo, die vrou agter die Japanse modehuis Comme des Garçons. 

Uitrustings is geïnspireer deur Comme des Garçons-ontwerpe.

Hier volg ’n paar onlangse voorbeelde van die ikoniese ontwerpe, sodat jy ’n beter idee kan kry.

Embed from Getty ImagesEmbed from Getty ImagesEmbed from Getty ImagesEmbed from Getty Images

Die beste uitrustings van die aand:

Dié bekendes het beslis volgens die tema aangetrek.

Claire Danes

Embed from Getty Images

Tracee Ellis Ross

Embed from Getty Images

Doutzen Kroes

Embed from Getty Images

Liu Wen

Embed from Getty Images

Adwoa Aboah

Embed from Getty Images

Rihanna

Embed from Getty Images

Helen Lasichanh

Embed from Getty Images

Ons is nie so seker oor dié uitrustings nie:

Een van die uitrustings wat ons die meeste teleurgestel het, was dié van die tennisheld Roger Federer se vrou, Mirka. Haar rok het nie by die tema gepas en was nie juis opwindend nie.

Embed from Getty Images

Madonna

Embed from Getty Images

Kim Kardashian

Embed from Getty Images

Gwyneth Paltrow

Embed from Getty Images

Dink julle die tema was dalk te moeilik gewees?

Magdel Muller

SPELETJIES VANDAG

Spesiaal vir intekenare!CTA

Elke dag ’n nuwe blokraai, sudoku en woordblom asook ’n weeklikse vasvra élke Vrydag. 

SPEEL SAAM