Styl

Mooistes by Oscars: Kies jou gunsteling

Daar was iets van alles op vanjaar se Oscar-rooitapyt: Bloedrooi lippe, neutrale grimering, besonderse kapsels en unieke oogskadu-skakerings. SARIE se skoonheidspan het hul gunstelinge uitgesonder en nou kan jy self kies wie het watter voorkoms die beste gedra by die Oscars:

Ou Hollywood-glans

Emma Stone

Embed from Getty Images

Emma Roberts

Embed from Getty Images

Rooi lippe

Nicole Kidman

Embed from Getty Images

Brie Larson

Embed from Getty Images

Neutrale (nude) grimering 

Alicia Vikander

Embed from Getty Images

Michelle Williams

Embed from Getty Images

Rooi oogskadu

Ruth Negga

Embed from Getty Images

Naomie Harris

Embed from Getty Images

Opwindendste hare

Halle Berry

Embed from Getty Images

Viola Davis

Embed from Getty Images

Lees Nou

10/10 vir Emma Stone se rok

’n Eerste vir die Oscars

Charis Labuschagne

SPELETJIES VANDAG

Spesiaal vir intekenare!CTA

Elke dag ’n nuwe blokraai, sudoku en woordblom asook ’n weeklikse vasvra élke Vrydag. 

SPEEL SAAM