Om "naak" op die rooi tapyt te wees, is niks vreemds nie. Inteendeel dis steeds hoogmode. Dit word omtrent op elke rooi tapyt gesien. En gisteraand by die gesogte Cannes-filmfees in Frankryk het twee bekende modelle naakrokke gedra!
Die grootste vraag op die modespan se lippe: Wie het dit die beste gedra?
Bella Hadid
Embed from Getty ImagesEmbed from Getty ImagesEmbed from Getty ImagesEmbed from Getty Images
OF
Sofia Richie
Embed from Getty ImagesEmbed from Getty ImagesEmbed from Getty ImagesEmbed from Getty Images
Albei rokke is sjiek! Die beste wenk om die trend te laat werk,is om die regte onderklere te dra, anders kan dit 'n gróót ramp wees.













