Dié bekendes het omtrent die kollig gesteel by gisteraand se Emmys. ’n Handjie vol van hulle het rêrig mooi gelyk, maar die res … skokkend!
Die “minder” stylvolle uitrustings
Claire Danes: Goue medalje vir haar - maar vir die swakste uitrusting!
Anna Chlumsky
Heidi Klum
Laura Carmichael
Beste gekledes
Priyanka Chopra: Het net weer bewys dat rooi altyd ’n wenner is!
Mandy Moore
Kristen Bell
Sophie Turner
Yara Shahidi
Kirsten Dunst
Wie was jou gunsteling?













