Styl

Passievolle Prada advertensie

Die Apache dans is aanvanklik opgevoer deur straatbendes in Parys in die 1900's, en het ontwikkel in 'n intense dans tussen 'n man en vrou.

Die regisseur van dié advertensie is Jean-Paul Goude, en die ster daarvan is die Franse aktrise, Léa Seydoux.

* Kyk hier na die advertensie:

Liesl du Toit

SPELETJIES VANDAG

Spesiaal vir intekenare!CTA

Elke dag ’n nuwe blokraai, sudoku en woordblom asook ’n weeklikse vasvra élke Vrydag. 

SPEEL SAAM