Styl

Saartjie-styl

Foto: Facebook/spree.co.zaDis nie ’n modesessie nie, dit is ook nie loopplank-mode nie, hierdie is ware straatstyl. Kreatief, interessant, anders!

Senior Mode assistent Luzanne van der Watt dra:T-hemp : Mr Price , mrp.com | Maksiromp : Spree | Baadjie : Topshop | Jas : Mango | Skoene : Zoom | Oorbelle : Mango | Handsak : Topshop

SPELETJIES VANDAG

Spesiaal vir intekenare!CTA

Elke dag ’n nuwe blokraai, sudoku en woordblom asook ’n weeklikse vasvra élke Vrydag. 

SPEEL SAAM