Styl

Sandra Bullock se Minion-skoene

Sandra het Saterdag die kollig gesteel toe sy by die première van Minions in ’n elegante swart uitklok-rok en donkerbril op die geel tapyt verskyn het. Maar haar skoene het die grootste opskudding veroorsaak! Our Scarlet Overkill has arrived! Sandra Bullock looks lovely in #BelloYellow style at the #MinionsPremierepic.twitter.com/HWnPrwPGVJ

Sy het geel hoëhakskoene, geïnspireer deur die sterre van die film, die Minions, gedra. Wit-en-swart oë pryk voor en agter op dié skoene.

Sandra Bullock is die stem van die vroulike skurk, Scarlett Overkill. Minions begin op 10 Julie 2015 in Suid-Afrikaanse teaters draai.

Koop dié soortgelyke rok by Spree:

http://www.spree.co.za/adam-eve-full-skirt-tea-dress-black/product/1O50WDT?utm_source=Spree&utm_medium=article&utm_campaign=Skoene

Lees ook

SPELETJIES VANDAG

Spesiaal vir intekenare!CTA

Elke dag ’n nuwe blokraai, sudoku en woordblom asook ’n weeklikse vasvra élke Vrydag. 

SPEEL SAAM