Styl

Skitter só in die grys winter

Spieëltjie, spieëltjie aan die wand, wie blink die mooiste in die land? Die inspirasie vir die blinker-tendens is die 1980's en ons skitter die grys winter weg met blinkers en blink materiale –lurex, blinkleer en viniel. Maar moenie dink die blink items is slegs vir die aand nie. Dra dit ook in die dag saam met ’n trui of jou gunsteling-jeans vir ’n informele voorkoms.

Laat jou winter-uitrustings só skitter:

Dra dit met blink skoene:

Embed from Getty Images

Dra dit met ’n blink sokkie:

Embed from Getty ImagesEmbed from Getty Images

Dra ’n blink slooprok:

Embed from Getty Images

Kyk hoe dra Kate Moss die styl:

Embed from Getty Images

Olivia Palermo dra dit ook:

Embed from Getty Images

Dra ’n blink hemp:

Embed from Getty Images

Of ’n blink jean:

Embed from Getty ImagesEmbed from Getty Images

Koop blink items hier:

Intern: Shannah Brown

SPELETJIES VANDAG

Spesiaal vir intekenare!CTA

Elke dag ’n nuwe blokraai, sudoku en woordblom asook ’n weeklikse vasvra élke Vrydag. 

SPEEL SAAM