Jy kan uit drie groottes geskenke kies:
- R400 vir 2 luukse proefprodukte;
- R600 vir 4 luukse proefprodukte; en
- R800 vir 6 luukse proefprodukte.
Die produkte wat jy gekies het word dan in vrolike oranje-en-silwer verpakking gesit sodat jy dit net so as geskenk kan gee.
* Dié aanbod is reeds by Clinique-toonbanke beskikbaar.













