Styl

Totsiens, bra's? Die plaasvervanger ...

Ai tog, net toe ons dink die ergste trend is verby, steek ’n nuwe een kop uit. Onthou jy vir Madonna met haar punterige bra's? Toemaar, dis nie terug nie. Maar bekendes soos Bella Hadid en Emily Ratajkowski het ’n "nuwe" trend begin: Hulle los hul bra's.

In die plek daarvan dra hulle ’n korset wat die ondersteuning gee van ’n bra, máár nie die cups het nie.

Kyk na die volgende bekendes se uitrustings:

Wat dink jy van die mode?

Sal jy dit probeer? Gaan besoek die winkel aanlyn hier.

Magdel Muller

SPELETJIES VANDAG

Spesiaal vir intekenare!CTA

Elke dag ’n nuwe blokraai, sudoku en woordblom asook ’n weeklikse vasvra élke Vrydag. 

SPEEL SAAM