Styl

Troue: 21 gewildste liedjies vir die dansbaan

FOTO Unsplash
FOTO Unsplash

Ná 33 jaar is die Bryan Adams-treffer "Summer of 69" steeds 'n gewilde liedjie om op te dans by troues. In 2017 het SARIE.com vir Bryan daaroor uitgevra. Sy antwoord? "Dit maak heeltemal sin, ek het nog altyd gedink Suid-Afrikaners het goeie smaak!"

Vir die meeste gaste is 'n lekker bord kos en 'n aan-die-brand-dansbaan 'n vereiste vir 'n onthou-troue.

Trou jy binnekort en krap jy kop oor watter liedjies die DJ moet speel? Hier is 21 wat gaste na die dansvloer gaan lok.

1. Bryan Adams se "Summer of 69"

2. Riana Nel se "Timbuktu"

3. Journey se "Don't Stop Believin'"

4. Justin Timberlake se "Can't Stop the Feeling"

5. Jonas se "Sucker"

6. Toploader se "Dancing in the Moonlight"

7. Karlien van Jaarsveld se "Sing vir liefde"

8. Whitney Houston se "I Wanna Dance with Somebody"

9. Mark Ronson en Bruno Mars se "Uptown Funk"

10. ABBA se "Dancing Queen"

11. Twee se "Ek Sweer"

12. Sister Sledge se "We Are Family"

13. Boney M se "Going Back West"

14. Kurt Darren se "Kaalvoet Sokkie"

15. Van Morrison se "Brown Eyed Girl"

16. Bobby van Jaarsveld se "Spieëltjie"

17. Kenny Loggins se "Footloose"

18. Brendan Peyper se "Stop Wag Bly Nog 'n Bietjie"

19. Taylor Swift se "You Need To Calm Down"

20. Franja du Plessis se "Stad van Verlange"

21. Simon & Garfunkel se "Cecilia"

SPELETJIES VANDAG

Spesiaal vir intekenare!CTA

Elke dag ’n nuwe blokraai, sudoku en woordblom asook ’n weeklikse vasvra élke Vrydag. 

SPEEL SAAM