Styl

Vere as inspirasie

Dié nuwe skakerings – Graphite, Quart en Péridot – is deel van die Illusions d’Ombres de Chanel-reeks, en verskeie vere het gedien as inspirasie hiervoor.

Om so na aan die ware Jakob as moontlik te bly, het dié kleure tot 'n metaalagtige voorkoms om dit 'n edgete gee.

Dié reeks sal in Augustus by uitsoektakke van Edgars beskikbaar wees en kos vanaf R235.

*Foto's vir Chanel - Julien Claessens & Thomas Deschamps

Liesl du Toit

SPELETJIES VANDAG

Spesiaal vir intekenare!CTA

Elke dag ’n nuwe blokraai, sudoku en woordblom asook ’n weeklikse vasvra élke Vrydag. 

SPEEL SAAM