Van beskeie tot byderwets: BuzzFeedhet ’n video van Breathless Resorts & Spas gedeel wat wys hoe die mode van swemklere die afgelope eeu verander het.
Kyk dié interessante video om te sien hoe vroue strand toe aangetrek het.
https://www.youtube.com/watch?v=lYKgRdBJ-vw
Vinnige feite
- Eers ná die 1930's het swemklere begin lyk na die moderne kostuums wat ons vandag ken
- Hoewel bikini's in 1946 bedink is, het die meeste vroue nie gewaag om dit voor die 1960's te dra nie
Bron: BuzzFeed













