Kristalle is volgens die SARIE-modespan een van die grootste somer-trends. En een van die dievoornaamste handelaar en onwerpershuis in kristale is Swarovski!

Sit vonkel in jousomer en vertel jou eie storie met juweliersware uit die SwarovskiRemix Collection. Jy kan elke keer 'n unieke voorkoms ontwerp - dra dit alleen as 'narmband of kombineer dit met die onsigbare magnetiese knip om 'n halsnoer temaak. Kies uit verskillende metale en gelukbringers om jou eie styl te skep.Die potensiaal is eindeloos, so laat jou kreatiwiteit vloei!
Koop die SwarovskiRemix Collection by 'n Swarovski-winkel naby jou, of aanlyn op die webtuiste. Prysebegin by R497.
Een gelukkigeleser gaan maandeliks Swarovski-juwele op SARIE.com wen. Skryf hier in en werkdalk drie Swarovski Remix Collection-kettings.













