Styl

WEN Swarovski-juwele

Swarovski
Swarovski

Gee glans aan 'n alledaagse uitrusting met juwele van Swarovski. Laat treffende krisaloorbelle die praatwerk doen, of betower met 'n armband en halssnoer.

FOTO Niquita Bento van Supernova / In SARIE se September-uitgawe
FOTO Niquita Bento van Supernova / In SARIE se September-uitgawe

In SARIE se September-uitgawe: Rond die gewilde slangvelmotief-patroon af met 'n kristalarmband of twee.

Slangvelmotief-midirok met bypassende belt (vanafR1 699), Habits. Groen suède-armband met Swarovski-kristalle (vanaf R1 190), Swarovski.

Koop die bostaande en ander Swarovski-juwele by 'n Swarovski-winkel naby jou of aanlyn op hul webtuiste.

Elke maand wen een gelukkige leser Swarovski-juwele op SARIE.com. Skryf in en wie weet, dalk is jy die volgende wenner!

SARIE-modespan

SPELETJIES VANDAG

Spesiaal vir intekenare!CTA

Elke dag ’n nuwe blokraai, sudoku en woordblom asook ’n weeklikse vasvra élke Vrydag. 

SPEEL SAAM