Styl

WEN Swarovski-oorbelle

Maak lang oorbelle, fyn of bonkig, jou trofee-item om maklik glans aan alledaagse uitrustings te gee.

Kies hierdie Swarovski-oorbelle oorgeblaas met roosgoud, met mikrokristalpêrels en verwyderbare kurwe van sterlingsilwer en wit kristalle (R1 690).

FOTO: Glen Montgomery van Supernova
FOTO: Glen Montgomery van Supernova

Koop Swarovski se juweelreeks by 'n Swarovski-winkel naby jou, of aanlyn op die webtuiste.

Een gelukkige leser gaan maandeliks Swarovski-juwele op SARIE.com wen. Skryf hier in en wen dalk die Swarovski-oorbelle in die bostaande foto

SPELETJIES VANDAG

Spesiaal vir intekenare!CTA

Elke dag ’n nuwe blokraai, sudoku en woordblom asook ’n weeklikse vasvra élke Vrydag. 

SPEEL SAAM