Die American Music Awards het gisteraand inLos Angeles plaasgevind. Die Grammy-wenner Taylor Swift is by dié geleentheidas kunstenaar van die jaar aangewys. Haar jongste album Lover het dietoekenning vir beste pop/rok-album gewen.
Op die rooitapyt het die kletsrymer Lizzodie koppe laat draai toe sy met die kleinste, klem op kleinste, handsak op dierooi tapyt verskyn het.
Geen selfoon, lipstiffie of lekkertjie koneers in daai handsak pas nie. Die Italiaanse modehuis Valentino het spesiaal haarrok en handsak(kie) ontwerp.
Die volgende vier bekendes kan toekenningsontvang vir mode- en styl-oomblikke.
Tyra Banks
Kelsea Ballerini
Jenna Dewan
Katherine Langford













