Welstand

Draf dit af saam met SARIE

SARIE Draf Dit Af
SARIE Draf Dit Af

SARIE Draf Dit Af is 'n aanlyn platform wat geskik is vir mans en vroue van alle ouderdomme en liggaamstipes. Dit bevat maklik volgbare weeklikse oefensessies wat vet verbrand en 'n professioneel-ontwikkelde kilojoule-beheerde eetplan. Die twee werk saam om verstommende resultate te verkry.

Die oomblik wat jy inteken, kry jy toegang tot die hele SARIE Draf Dit Af-plan, wat jy vanaf jou rekenaar of enige mobiele toestel met internettoegang kan oopmaak. Dis nie nodig om 'n app af te laai nie. Begin eenvoudig by Week 1, Dag 1 en volg die plan daagliks.

TEEN R499 KRY JY DIE VOLGENDE:

  • 12-week-oefenplan deur 'n professionele afrigter ontwikkel
  • Kragoefeninge wat jy tuis kan doen
  • Maaltydplanne en inkopielyste vir 12 weke, uitgewerk deur voorste dieetkundiges
  • Motivering en oefenwenke deur ons professionele afrigters en voedingkundiges is ook ingesluit

Gebruik die kode #Gesonder2020 by die betaalpunt en kry 20% afslag as jy voor Vrydag 15 Mei inteken. Vir meer inligting en om in te teken, klik hier

SPELETJIES VANDAG

Spesiaal vir intekenare!CTA

Elke dag ’n nuwe blokraai, sudoku en woordblom asook ’n weeklikse vasvra élke Vrydag. 

SPEEL SAAM