BLOU kan jou eetlus onderdruk.Skep jou kos dus op ’n blou bord. Of sit ’n blou lig in jou yskas! Daar is nie blou eetbare goed in die natuur nie en ons het dus geleer om dit te vermy. (Sit ’n bietjie swart by die blou en jy gaan die kos glad nie kan inkry nie.)Lees ookJennifer Lopez se korter haarstyl én dieet onthulKim Kardashian se dieet onthul: Alles wat sy in een dag eetDieetkundige Mariza blog: 7 wenke vir beter kitskos-keuses