Navorsing wys selfs geringe tekorte in jou dieet, veral tydens sekerelewensfases, kan tot lewensbedreigende siektes lei. Die sleutel tot betergesondheid is om toe te sien dat enige tekorte aan vitamiene en mineraledeurlopend aangevul word.
'n Daagliksemultivitamienaanvulling kan hartsiektes met tot 44% verminder
Die Amerikaansemediese vereniging (AMA) beveel juis aan dat volwassenes nie nét op 'n gesondedieet staatmaak nie, maar ook vitamien- en mineraalaanvullings gebruik.Navorsing toon langdurige blootstelling aan voedingstekorte kan lei toternstige gesondheidsprobleme soos diabetes, hartsiektes en kanker. Dié risikokan egter verlaag word indien tekorte aan vitamiene en minerale vroegtydigaangevul word.
Onlangsenavorsing wys daaglikse multivitamienaanvullings kan jou risiko vir hartsiektesmet tot 44% verminder. In dié studie deur die Harvard-universiteit is meer as18 000 mense oor 'n tydperk van 20 jaar gemonitor.

Verminderdevoedingstowwe in ons dieet
Die nuweaanbeveling is dat jy sewe tot tien porsies vars groente of vrugte per dag eet.Vyf porsies is nie meer goed genoeg nie.
En tog, selfs metdie vyf-per-dag-reël, kry slegs een uit elke vyf mense dit reg om die riglyn tevolg. En dan ook net een keer per week. Vir die meeste mense is dit eenvoudig nieprakties haalbaar om al hul vitamiene en minerale uit die kos op hul bord te verkrynie.
Boonop wysstudies vandag se kos is al hoe armer aan voedingstowwe. Dit beteken dat die kosop jou bord porsie vir porsie minder voedsaam is as in die verlede.
Die redeshiervoor is veelvuldig: die verfyning en verwerking van voedsel, uitputting vangrondstowwe, hormoonbehandelings asook langdurige berging van groente en vrugteonder gekontroleerde omstandighede.
Vind joupersoonlike balans
Om gesond te bly,veral op lang termyn, moet verbruikers 'n balans vind tussen die inname vanvoedsame groente en vrugte aan die een kant en aanvullings om tekorte aan tevul aan die ander kant.
Ja, ons weet disbelangrik om gesond te leef. Maar dis onmoontlik om altyd al die reëls te volg.Vital-produkte vul hierdie tekorte optimaal aan en help Suid-Afrikaners om'n gesonde en gebalanseerde leefstyl te handhaaf.
Vital Gold is geformuleer om energievlakke teverbeter en moegheid teen te werk. Dit bevat sink, yster, B-vitamiene enginseng om die breinfunksie en energievlakke 'n hupstoot te gee.













