Welstand

Raak só van ou pille ontslae

FOTO Unsplash / Freestock
FOTO Unsplash / Freestock

Daar is ou pille in jou laai of medisynkassie. Hoe gemaak?

Volg die weggooi-aanwysings op die verpakking van ou medisyne. In die afwesigheid daarvan, moenie dit in die toilet of wasbak wegspoel nie. Dit besoedel meestal die waterbron. Oorhandig die medikasie aan jou apteker of meng met 'n stof wat dit bederf, soos katsand. Seël in 'n plastieksak en gooi weg.

Bron: SA Vereniging van Selfmedikasievervaardigers (SMASA)

SPELETJIES VANDAG

Spesiaal vir intekenare!CTA

Elke dag ’n nuwe blokraai, sudoku en woordblom asook ’n weeklikse vasvra élke Vrydag. 

SPEEL SAAM